Hou van buitelewe , familie eerste.
Jackie99
Pretoria, South Africa | Mann Suche eine/n Frau
Basis Information
Vorname
Jackie
Ich würde mich selbst beschreiben als
Hou van die natuur, soek n mooi tuin, liefdevolle mens, familie eerste
Soek n persoon om en by 70 want ek is 79 wat liefdevol is en ook hou van die buitelewe en die natuur en lief is vir braaivleis met lekker bykosse
Moet saam besluite neem vir ons doelwitte
Moet Christellikke beginsels hê
Moet spontaan en liefdevol wees en altyd kan staatmaak op haar ondersteuning
Sy moet standvastige beginsels hê en nie n losbol wees nie

Anmelden
Fische
Erscheinung & Situation
Mein Körpertyp ist
Durchschnittlich
Meine Größe ist
6' 2 (1.88 m)
Meine Herkunft ist
Kaukasisch